Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (2024)

Gebak37 comments

Ek hou van skons, maar dit moet nie na bakpoeier proe nie. Dit los mos so n skurwe smaak in jou mond. Vir my moet skons hoog wees en nie kluitjierig binne- in lyk nie. Ek het hierdie resep raakgelees op my vriend Pierre Rossouw se facebookblad. Ek was ongelowig oor die snaakse drie bestandele. Wel, ek het dit op die proef gestel en gaan nooit weer terugkyk nie. Heerlik, heerlik, heerlik.

Ek weet in Afrikaans is dit botterbroodjies, maar dit le nie so lekker op my tong nie.

Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (1)

Skons – net 3 bestandele

Recipe by Marinda EngelbrechtCourse: Gebak

Prep time

30

minutes

Cooking time

40

minutes

Bestanddele

  • 500g bruismeel

  • 250 ml room

  • 330 ml Sprite koeldrank (‘n blikkie)
    Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (2)

  • En dan so bietjie sout (halwe teelepel).

Metode

  • Gooi jou meel en soutin ‘n mengbak en maak n holte in die middel met jou houtlepel.Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (3)
  • Gooi die room in die holte en roer deurmekaar.Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (4)
  • Gooi nou jou Sprite by en roer goed.Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (5)
  • Spuit jou muffinpannetjie met spray en cook of smeer dit met botter, skep lepels vol in n muffinpannetjie (jy kry 12 met gemak uit).Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (6)
  • Bak vir 20 – 25 minute by 180 grade celsius.Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (7)

Kyk dit was nou lekker. Ons het dit geniet met aarbeikonfyt en room. Jy kan dit met soutigheid en kaas ook geniet. Hier kan jy heerlik kreatief wees. Maak n tunamengsel met pietersielie en mayo vir bo-op sit, hoendermayonaise, gekookte eier fyngekap – net wat jou hart begeer.

Ek is seker dat jy sjokoladesplinters, neute, gekapte droevrugte, olywe , songedroogte tamaties en iets van jou keuse ook kan by roer.

Dis so vining en maklik dat jy nooit weer hoef wakker te le oor wat jou gaste gaan eet vir ontbyt nie.

Selfs Sus, ons hond is bederf met een in haar eie bordjie daai gechipte een wat jy eenkant hou).

Tags

skons

Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (11)

Marinda Engelbrecht

Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.

Bloukaashoender - oeg so lekker

Groenbone - met botter

37 Comments

  1. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (14)

    Nicolette

    17th August 2013 at 11:00 am ·Reply

    Dis nou oulik!Ek gaan dit defnitief probeer maak, lyk heel maklik.Baie dankie Marinda!

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (15)

      marindakook

      17th August 2013 at 11:09 am ·Reply

      Vriendin, ek kon dit nie glo toe ek die bestandele sien nie. Heel lekker.

      • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (16)

        Rina Buchan-Swanson

        9th November 2014 at 1:11 pm ·Reply

        Absolute delish ……………

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (17)

      marindakook

      17th August 2013 at 1:01 pm ·Reply

      Dit werk en dis lekker.

  2. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (18)

    marindakook

    17th August 2013 at 1:01 pm ·Reply

    Jy laat my glimlag vandag.

  3. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (19)

    Ek doen nie graag “domestic” nie, en selfs ek sal hierdie kan maak! Lol. Dankie Marinda!

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (20)

      marindakook

      17th August 2013 at 9:09 pm ·Reply

      Gaan groot Madelein.

  4. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (21)

    Merle Theunissen

    17th August 2013 at 3:43 pm ·Reply

    Gaan dit beproef, my mense beskou my as n bobaas skon bakker(as jy vir st 6 huishoudkunde gegee het moet jy dit toe oe kan doen ) klink vir my na molkulere gastronomie. ?..

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (22)

      marindakook

      17th August 2013 at 9:09 pm ·Reply

      Oor my kop in my maag.

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (23)

      Lorraine

      18th August 2013 at 11:48 am ·Reply

      Hi. Sounds like you are an outstanding cook. Do you perhaps have a flop proof scone recipe to share with a rookie like me who loves baking but hates the taste of baking powder in scones, crumpets or pancakes. Many thanks.

      • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (24)

        marindakook

        18th August 2013 at 2:09 pm ·Reply

        Here is a link Lorraine Permalink: https://marindakook.co.za/skons-net-3-bestandele

  5. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (25)

    Elmarie

    17th August 2013 at 4:24 pm ·Reply

    Interessant!

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (26)

      marindakook

      17th August 2013 at 9:08 pm ·Reply

      Elmarie, jy kan n intressante kinkel in dit sit.

  6. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (27)

    marindakook

    17th August 2013 at 9:08 pm ·Reply

    Sonder eiers Theuns. Probeer dit.

  7. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (28)

    Lois olivier

    18th August 2013 at 1:09 pm ·Reply

    Mmmmmmmm gaan dit probeer ja! Dankie

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (29)

      marindakook

      18th August 2013 at 2:08 pm ·Reply

      Lois, ek was ook skepties. Probeer gerus.

  8. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (30)

    Helenie

    19th August 2013 at 8:47 pm ·Reply

    Dankie vriendin, ek gaan dit vir die kinders vir ontbyt maak more oggend! XXX

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (31)

      marindakook

      20th August 2013 at 4:30 pm ·Reply

      Geniet dit. x

  9. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (32)

    Jenny

    20th August 2013 at 1:02 pm ·Reply

    Marinda,
    Ek het die reseppie vir my dogter in N Z gegee, want my kleinkind is so lief vir Bak en brou. Ongelukkig nie gewerk!!! Deeg was te slap. Ek het dit toe vanmiddag probeer, maar 3 koppies bruinsmeel gebruik! Dit lyk nou goed! Ek wonder sommer nou is dit 500ml of 500 gram bruinsmeel?

    Klein Karoo groete,
    Jenny

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (33)

      marindakook

      20th August 2013 at 4:30 pm ·Reply

      Middag Jenny, groooooot dankie vir jou skrywe. Dis beslis 500 g bruismeel en nie 500 ml nie. Hoop nie dit het jou verontrief nie.
      Groetnis
      Marinda

  10. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (34)

    marindakook

    23rd September 2013 at 1:05 pm ·Reply

    Theuns, dankie dat jy my vandag hardop laat lag het. Jou beskrywing maak dat ek ook wil probeer wat jy gemaak het. Bly die Heuwels Fantasties het vir meer as net musiek gesorg.
    Mooi dag
    Marinda

  11. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (35)

    carmen

    9th March 2014 at 7:05 pm ·Reply

    Dankie vir resep het dit vanaand gemaak en dit was heerlik! Van nou af bak en net so my skons.

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (36)

      marindakook

      10th March 2014 at 8:25 am ·Reply

      Carmen, ek is so bly. Ek hou ook van vinnig en maklik.
      Mooi dag.
      Marinda

  12. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (37)

    Loretha

    16th April 2014 at 12:58 pm ·Reply

    My skons is altyd of te dik of te dun uitgerol, hierdie in die muffinpannetjies is ‘n wenresep en sal dit nooit weer anders maak nie.

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (38)

      marindakook

      16th April 2014 at 6:09 pm ·Reply

      Loretha ek stem saam. Dit flop nooit nie. Mooi aand
      marinda

  13. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (39)

    MC Van Zyl

    27th August 2014 at 3:15 pm ·Reply

    Baie dankie vir hierdie maklike resep. Pragtig uitgekom! My skoonma het dit Saterdag by Silwerkruin Wellington se Onbyt by jou gehoor. Kon nie anders moes dit uittoets.

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (40)

      marindakook

      31st August 2014 at 6:12 am ·Reply

      MC, dit was so n lekker dag in Wellington. Ek is nou bietjie stil op die blog, want ek toer so rond. Hoop ek kan nog baie lekker resepte vir julle oplaai.
      Groete
      Marinda

  14. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (41)

    Marietjie

    24th October 2014 at 3:41 am ·Reply

    H’m – dit IS lekker – vinnig en maklik om aan te maak en dit is waar dat hierdie skons nie daardie ‘branderige bakpoeier’ smaak het nie. Dankie vir resep (wonder net wie die slimkind is wat geweet het om Sprite te gebruik?)

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (42)

      marindakook

      2nd November 2014 at 2:30 pm ·Reply

      Hi Marietjie, dit is n heerlike resep. Ek weet nie wie die slimkind was nie, maar gebruik die resep al vir jare.
      groete
      marinda

  15. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (43)

    Martin

    11th April 2020 at 4:38 pm ·Reply

    Mooooooeerse lekker!!!

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (44)

      marinda

      21st April 2020 at 12:39 pm ·Reply

      Soooooooooooooo bly!

  16. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (45)

    Johtie Burger

    29th April 2020 at 11:56 am ·Reply

    Marinda dankie vir die heerlike resep. Nou met die “gehoktheid” het my man begin om te kook en bak en ek kan nou heerlik agteroor sit met my brei- en hekelwerk. Dankie vir hierdie heerlike resep. Nou is hy ‘n baasbakker en koker.

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (46)

      marinda

      29th April 2020 at 3:33 pm ·Reply

      Middag, So ‘n man laat my hart sing. Ek moet se ek sit ook lekker en brei so tussen die kospotte deur. Geniet die boek
      Groete
      Marinda

  17. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (47)

    Isabel

    24th August 2021 at 2:43 pm ·Reply

    Ek wil graag die resep probeer maar kan nerens die ou gewone Sprite kry nie! Wat kan ek as plaasvervanger gebruik?

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (48)

      marinda

      25th August 2021 at 10:09 am ·Reply

      Kan jy Sprite Zero kry? Anders gebruik Lemonade.
      Geniet
      M

  18. Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (49)

    Jiovonne

    26th January 2023 at 1:10 pm ·Reply

    N awesomeness resep.
    Love love marinda
    Se maklike resepte!!!

    • Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (50)

      Marinda Engelbrecht

      26th January 2023 at 2:32 pm ·Reply

      Geniet elke happie.
      Groete
      Marinda

Leave a Comment

Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (51)

Marinda Engelbrecht

Hierdie is geen fênsie kookblog nie. Dis sommer net ‘n eenvoudige webwerf sodat my kinders en hulle vriende en hulle vriende se vriende kan leer kook. Sodat hulle my nie so baie hoef te bel om te hoor: hoe maak mens… nie.

Lees Meer

  1. Kerrie noodleslaai – hou vir lank in die yskas
    120246 views
  2. Malvapoeding
    63457 views
  3. Sjokoladekoek – ryk, nat en verskriklik lekker
    58716 views
  4. Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
    57956 views
  5. Soetmostert – 3 bestandele – jy gaan nooit weer terugkyk nie.
    41209 views

Kommentaar

  1. Pampoenpoffertjies – wat die sous opsuig
    52 comments
  2. Gammon vir Krismis – en vir die res van die jaar
    49 comments
  3. Bobotie vir ete
    47 comments
  4. Soet hoenderkerrie – gewone kerrie, huiskerrie
    41 comments
  5. Maklike brood – net 3 bestandele
    41 comments

Nuwe Resepte

  • Lekker los frikadelle


    26th March 2024
  • Rissie-marmelade


    25th February 2024
  • Salted karamel-kaaskoek


    12th December 2023

Gesels saam

Volg al Marinda se mannewales op sosiale media. Kom gesels saam!

Kategoriëe

Skons - net 3 bestandele - Marinda Kook (2024)
Top Articles
Latest Posts
Article information

Author: Jerrold Considine

Last Updated:

Views: 5494

Rating: 4.8 / 5 (58 voted)

Reviews: 89% of readers found this page helpful

Author information

Name: Jerrold Considine

Birthday: 1993-11-03

Address: Suite 447 3463 Marybelle Circles, New Marlin, AL 20765

Phone: +5816749283868

Job: Sales Executive

Hobby: Air sports, Sand art, Electronics, LARPing, Baseball, Book restoration, Puzzles

Introduction: My name is Jerrold Considine, I am a combative, cheerful, encouraging, happy, enthusiastic, funny, kind person who loves writing and wants to share my knowledge and understanding with you.